Skip to main content

VRYE GEMEENTE

TAFELBERG

GOD SE WOORD BO ALLES
Vrye Gemeente Tafelberg

Wat glo ons?

Vrye Gemeente Tafelberg streef daarna om ‘n Bybelse kerk te wees. En dus ‘n gereformeerde kerk. Die begrip gereformeerd verwys na die groot Reformasie in die 16de eeu toe die Here manne soos Maarten Luther en Johannes Calvyn opgerig het om die kerk terug te lei na die Woord.
Lees meer
Vrye Gemeente Tafelberg
Vrye Gemeente Tafelberg

Eredienste

Kerkdiens

Woordgebonde eredienste elke Sondag om 09H30
by Buitenkantstraat 39,  Kaapstad

Gratis parkering in Buitenpark Parkeergarage net langs die
kerkgebou! Jy is welkom!

Aanwysings

Facebook

Regstreeks op Facebook elke Sondag om 09H30

Besoek Facebook

YouTube

Al die boodskappe is ook op YouTube

Besoek YouTube

Laai af

Alle preke in Afrikaans en Engels beskikbaar

Al ons Preke

Woord in Klank

Luister gerus na ons klankgrepe

Luister nou

Ons leraar is Dr Chris Saayman wat bygestaan word deur sy vrou Beulah.  Hy is ‘n gebore Kapenaar en hy fokus op uitlegprediking en opelugprediking.

Ds Andre Lammertyn is aan die gemeente gekoppel met opdrag Christelike Seemansorganisasie.

Dr Chris Saayman:  083 232 1817 (Whatsapp asb)
Epos: [email protected]

Kerkkantoor: 021 461 2682
Epos: [email protected]

Buitenkantstraat 39,  Kaapstad
Gratis parkering in Buitenpark Parkeergarage
net langs die kerkgebou