Bestaan daar dalk omstandighede in u lewe waaroor u besorgd voel en u dit graag met ons leraar wil bespreek?
Indien u op hierdie vraag "JA" geantwoord het, tree asseblief deur middel van die vorm hieronder met ons leraar in verbinding. U boodskap sal streng vertroulik bly en sal nooit op ons webblad verskyn nie.
As u eerder 'n afspraak wil maak as om per e-pos te kommunikeer, dan kan u ons leraar by die volgende telefoon nommers kontak:
Dr Chris Saayman Telefoon Nommer: 021 551 6704 Sel Nommer: 083 232 1817 Skakel asseblief tussen 08h00 en 22h00
Vul asseblief ons "Omgee Kaartjie" hieronder in as u wil voortgaan.
|