h/v Buitenkant en Commercial Str
Kaapstad
8001
SUID AFRIKA

E-Pos VonkposE-Pos / Vonkpos

Menu
Gemeente Leiers
Tafelberg Klassiek
Aksie Uitreik
CUM Boeke

Vox Viva

WEB Ruimte Soek
 
Administration
Site Administrators Only!

Tafelberg Kerk Foto Album
Kliek op die prentjies om dit te vergroot.

Hierdie album bevat 25 fotos met 'n totale grootte van 2 649.2 Kb.

Binnedeure van Tafelberg Kerk.
SIZE: 87.4 Kb (450 X 600)
Kers Kandelaar.
SIZE: 95.3 Kb (800 X 600)
Mej Hertzog se innige begeerte was om haar medemens te kan dien. Aan die een vleuel van die kerkgebou, in Cornelialaan, het sy agt kamers wat na haar moeder, Cornelia, vernoem is, vir behoeftige dames ingeruim. Die Cornelia Rooms het in 1933 in onbruik geraak.
SIZE: 85.3 Kb (800 X 600)
Kandelaar in die Kornelia Kamer.
SIZE: 89.3 Kb (800 X 600)
Doop Bad.
SIZE: 103.0 Kb (600 X 800)
Galery.
SIZE: 108.0 Kb (800 X 600)
Trappe na die galery.
SIZE: 95.4 Kb (800 X 600)
Oorspronklike galery stoele wat uit Boston, VSA ingevoer is.
SIZE: 122.7 Kb (800 X 600)
Kerk Horlosie.
SIZE: 95.7 Kb (800 X 600)
Kandelaar.
SIZE: 93.3 Kb (800 X 600)
Die gemeente het vanaf die oprigting van die kerkgebou in 1892 as die Buitenkantstraat-wyk van De Nieuwe Kerk (die moedergemeente van Tafelbergkerk) bekend gestaan. Een-en-vyftig jaar later op 25 Oktober 1944 het Tafelberg as selfstandige gemeente tot stand gekom en die eiendomme ontvang.

SIZE: 118.0 Kb (800 X 600)
Die pyporrel met sy pragtige okkerneuthoutkas en sy 1,164 pype wat in 1892 gebou is.
SIZE: 104.5 Kb (450 X 600)
Die pyporrel met sy pragtige okkerneuthoutkas en sy 1,164 pype wat in 1892 gebou is.
SIZE: 116.1 Kb (800 X 600)
Nagmaal Tafel.
SIZE: 130.8 Kb (800 X 600)
Die pyporrel met sy pragtige okkerneuthoutkas en sy 1,164 pype wat in 1892 gebou is.
SIZE: 121.6 Kb (800 X 600)
Die pyporrel met sy pragtige okkerneuthoutkas en sy 1,164 pype wat in 1892 gebou is.
SIZE: 126.3 Kb (800 X 600)
Ouditorium.
SIZE: 124.0 Kb (800 X 600)
Portaal Lig.
SIZE: 86.4 Kb (800 X 600)
Preekstoel.
SIZE: 114.6 Kb (800 X 600)
Preekstoel.
SIZE: 117.6 Kb (800 X 600)
Preekstoel.
SIZE: 98.9 Kb (800 X 600)
Preekstoel.
SIZE: 92.9 Kb (450 X 600)
Trap Orrel.
SIZE: 111.8 Kb (800 X 600)
Kerk Venster.
SIZE: 82.4 Kb (450 X 600)
Die teëlwerk op die voorstoep en in die twee voorportale van die kerkgebou is uniek in dié sin dat dit gedeeltes van die Bybel uitbeeld: op die voorstoep word ‘n outydse weegskaal en die kraai wat vir Elia kos gebring het uitgebeeld. Die teëls in die voorportale versinnebeeld die kruisiging - die doringkroon, geselswepe, Judas met ‘n tou om sy nek en die haan wat kraai.
SIZE: 127.6 Kb (800 X 600)

FOTO ALBUM KEUSE BLAD



GOD SE WOORD BÓ ALLES


Tafelberg Nederduitse Gereformeerde Kerk © 2005 - 2010 ALLE REGTE VOORBEHOU