h/v Buitenkant en Commercial Str
Kaapstad
8001
SUID AFRIKA

E-Pos VonkposE-Pos / Vonkpos

Menu
Gemeente Leiers
Tafelberg Klassiek
Aksie Uitreik
CUM Boeke

Vox Viva

WEB Ruimte Soek
 
Administration
Site Administrators Only!

Tafelberg Klassiek

Klassieke musiekkonserte aangebied in die NG Kerk Tafelberg.

  • Kaartjies teen R50 vir volwassenes, R40 vir pensioenarisse, en R20 vir kinders, kan by die kerkkantoor of by die deure gekoop word.
  • Alle konserte begin om 16:00, tensy anders vermeld.
  • Gratis parkering is in die parkeergarage langs die kerkgebou beskikbaar.
  • Vir meer inligting, kontak ons gedurende kerkkantoorure by 021 461 2682, of stuur 'n e-pos deur op die geel koevertjie () aan die bokant van die skerm te kliek.


Soek Term

Datum
Konsert


GOD SE WOORD BÓ ALLES


Tafelberg Nederduitse Gereformeerde Kerk © 2005 - 2010 ALLE REGTE VOORBEHOU