Tafelberg gemeente bied weekliks 'n Bybelskool aan vir alle belangstellendes.
Die oogmerk van die Bybelskool is om die Bybel as onfeilbare Woord van God bó alles te handhaaf en sorg te dra dat soveel moontlik mense in die Woord onderrig word vanuit 'n gereformeerde basis. Die klasse word op Sondae aangebied net ná die oggenderediens. Belangstellendes kan ons kontak vir verdere inligting deur op die geel koevertjie ( ) boaan die bladsy te kliek.
Die lesings word in datum volgorde gelys met die heel jongste lesing heel eerste. U kan ook 'n soek doen om die lesing van u keuse vinnig op te spoor.
Kliek hier vir die Tafelberg Bybelskool 2012 Lesings. Kliek hier vir die Tafelberg Bybelskool 2011 Lesings. Kliek hier vir die Tafelberg Bybelskool 2010 Lesings. Kliek hier vir die Tafelberg Bybelskool 2009 Lesings. Kliek hier vir die Tafelberg Bybelskool 2008 Lesings. Kliek hier vir die Tafelberg Bybelskool 2007 Lesings. Kliek hier vir die Tafelberg Bybelskool 2006 Lesings.
|