Erediens Tyd: Sondae 09:30
Woord in Klank
Naweekpos
Youtube
Facebook

HOE OM IEMAND NA DIE HERE TE LEI – Deel 7

Die oorgangsinnetjie wat ‘n mens kan gebruik om vanaf “die ringvinger” (Christus: Wie Hy is en wat Hy kom doen het) na die “pinkie” (Geloofsvertroue) te beweeg klink soos volg: “Hierdie gawe kan ons slegs deur geloofsvertroue ontvang”

GELOOFSVERTROUE (DIE PINKIE)

A. WAT GELOOF NIE IS NIE

Dit is nie net verstandelike instemming met sekere historiese feite of Bybelse waarhede nie. Die duiwel glo byvoorbeeld aan God se bestaan, maar hy is nie gered nie – Jakobus 2:19. Demone het geglo dat Jesus die Seun van God is, maar tog verlore gegaan – Matteus 8:29.

Dit beteken ook nie om die Here net vir tydelike dinge te vertrou nie – 1 Korintiërs 15:19. Mense vertrou God in tyd van siekte of operasies, finansiële krisisse, veiligheid, belangrike besluite ens. Al hierdie dinge is egter net tydelike dinge.

B. WAT GELOOF IS

Dit beteken om jou vertroue op Christus Jesus alleen – wat jou op die kruis verlos het – oor te plaas vir ewige saligheid – Handelinge 16:31 > Vertrou op die Here Jesus Christus en jy sal gered word.

Neem ‘n stoel as voorbeeld: Jy kan glo dat die stoel bestaan en dat die stoel jou gewig kan dra. Of jy kan glo dat die stoel jou bril (gesondheid), jou beursie (finansies), jou sleutels (veiligheid) , jou pen (eksamens) kan dra. Sit hierdie items (of ander) op die stoel neer. Die probleem is: Jyself sit nog steeds op ‘n ander stoel. Jy moet eers die ander stoel verlaat en jouself oorplaas na die regte stoel toe. Dit is ‘n verplasing van vertroue. Dit is wat bekering is: ‘n ommekeer wég van my sondes en dit wat ek doen vir my saligheid ná Jesus Christus en dit wat Hy in my plek gedoen het. OMDAT Hy my op die kruis verlos het en my sondes met Sy bloed uitgewis het, DRAAI EK na Hom terug (Jes 44:22).

Geloof is soos die leë hand van ‘n bedelaar wat ‘n groot geskenk van ‘n koning in ontvangs neem – Johannes 1:12 > “Aan almal wat vir Jesus AANGENEEM (ontvang) het, het Hy die reg gegee om kind van God te word.” Hy word aangeneem as Verlosser, Bevryder en Here (Kolos 2:6) – die Een wat al die sê en heerskappy oor my het.

OORGANGSIN: Wil jy graag jou vertroue na Christus oorplaas?

© 2018 Designed with ❤ by Web Crew